Ek sit nog die een dag en edit ‘n boek,
My neighbour bel, sy sien net roek,
Roek en vlamme, “Megan jou huis!”
Net daar begin ons hardklop te rys.
Ons spoed om vining daar uit te kom,
Swart wolke, vlamme, mense rondom.
Die neighbours probeer om water te gooi,
Ek staan en sien hoe brand my kooi.
My man hardloop om die honde te red,
Three of them made it, but one is dead.
It could have been worse, we could have been sleeping,
Then there would have been more than just weeping.
Ons het nog mekaar, en daai is genoeg,
God se genade raak nooit moeg.
But, everything we built, gone in a sec,
En toe moes ons alweer trek.
My pa gee blyplek, my broer gee sy bed,
My vriende gee klere, we are here for you, they said.
Van my uncles, my publisher, en die kerk het geld arrive,
En Haroldene bring groceries om te help survive.
Ek koni glo dat ek weer ‘n afdroelap moes koop,
Maar die Here gee vir ons kalmte en hoop.
Don’t worry my child, for I will restore,
I will give you even more than you had before.
And when I look back to 4 October 2023,
At the time, His plans I could not see.
Maar glo my vry, my God is getrou,
Ons staan nou, ‘n sterker man en vrou.
God het belowe dat Sy planne is goed,
Ons is getuie, so my vriend, hou net moed!


Leave a Reply to Naomi Baadjies Cancel reply