Ek dink ek is ‘n introverted extrovert,
Of is dit ‘n extroverted introvert?
So confusing soos daai klink, is hoe confused ek is
Wanneer ek daaraan dink.
When I was a little child, I liked playing alone,
I built puzzles, before I discovered a phone.
Ek het verkies om net een vriendin op ‘n tyd te het,
Too many friends at once het my somma upset.
Toe ek ouer word het ek ‘n bietjie meer gesocialise,
Ek was altyd talkative, bubbly, I knew how to vocalise when
I was upset or wanted my way, I could articulate,
I always knew what to say.
Fast-forward to a few years later, my personality
Confuse my soms op ‘n klein technicality.
Ek vra myself of ek ‘n people’s-person is?
Of stel die bubbliness my net meer gerus?
Ek raak nou nervous om voor ‘n crowd te praat,
Maar so ‘n maand gelede, het ek weer gepreek tot laat.
Ek try nog om my ‘nuwe’ self uit te figure,
Die dinge wat ek like en die dinge wat my trigger.
As ek nou mooi dink, het ek gechange toe my ma sterf,
Haar dood, my hart geruk, my confidence bederf.
Ek het besef dat die lewe extremely unpredictable is,
One moment here, and the next, weg soos die mis.
So nou sit ek met my vraag, is ek ‘n introvert wat baie praat?
Of ‘n extrovert wat moeg is van die straat?
Cause I prefer staying indoors, ek word uit die huis gesmeek,
And when I socialised the whole day, dan is dit genoeg vir ‘n week.
My body se social bundles raak baie gou op,
Maar ‘n gedig en ‘n boek, skryf ek non-stop.
No, I don’t have an identity crisis,
cause embracing change is priceless.
Die difference is dat nou kies ek my geselskap,
Cause dis belangrik wie jy sam jou vat om die pad te stap.
En even though ek myself somtye vra hoekom ek so is,
Weet ek dat ek net so aanvaar is deur Jesus Christus.


Leave a Reply